top of page

24/7 National Hotline: 0860 163 272 | Email: info@neasa.co.za

Sê Dit Soos Dit Is: Episode 079 - Dirk van Zyl Smit

21 March 2025

|

Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, gesels weer met Dirk Van Zyl Smit. Dirk is 'n uitnemende sakeman met 'n skerp aanvoeling vir geleenthede en innovering.


Hy moes egter in sy lewe groot hindernisse en terugslae oorkom.


Dirk is die skrywer van die boek "Opgeklim en weer gery".


YouTube & Podcast: bit.ly/sdsdi079


Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA, 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder.


#SDSDI #SDSDI079 #SeDitSoosDitIs #NEASA

POPULAR TOPICS

bottom of page