top of page

24/7 National Hotline: 0860 163 272 | Email: info@neasa.co.za

Gerhard Papenfus op Pretoria FM: ANC se rasmagsvergryping is ongehoord en onwerkbaar!

Jan 15, 2026

|

Gerhard Papenfus bespreek op PretoriaFM die belaglikheid van Suid-Afrika se rasgebaseerde wetgewing oor gelyke indiensneming.


NEASA raai alle aangewese werkgewers aan om voort te gaan om op meriete aan te stel, aangesien enige ander benadering—bloot om aan sake-onvriendelike wetgewing te voldoen—skadelik sal wees vir maatskappykultuur en doeltreffendheid.

POPULAR TOPICS

bottom of page