top of page

24/7 National Hotline: 0860 163 272 | Email: info@neasa.co.za

Gerhard Papenfus op RSG: Vergunning vir smelters: Wie betaal die prys?

Dec 10, 2025

|

Gerhard Papenfus, uitvoerende hoof van NEASA, bespreek op RSG die reuse-impak van 14 geslote smelterye en die 350 000 werkers wat hul inkomste verloor het. Hy verduidelik hoe hierdie sluitings waardekettings ontwrig, hoe Eskom se kragkrisis die hele staalbedryf raak en waarom spesiale reëlings vir sekere rolspelers uiteindelik ’n duur rekening vir alle werkgewers en die publiek tot gevolg het.


Hierdie gesprek onthul wat werklik agter die smelterkrisis skuil en hoekom Suid-Afrika dit nie kan bekostig nie.


Vir meer, #NEASA op alle sosiale platfroms.

POPULAR TOPICS

bottom of page