top of page
24/7 National Hotline: 0860 163 272 | Email: info@neasa.co.za

Waar Besigheid en Wetgewing Mekaar Raaktrap. MOET luister onderhoud met Gerhard Papenfus.
As jy 'n besigheid besit - groot of klein - dan raak wetgewing jou. Dan raak politiek jou; nie net jou opinie nie, maar letterlik jou vermoë om besigheid te bedryf in Suid-Afrika. Corné Dannhauser praat in sy geselsprogram, Klets met Corné, met dié kenner in ons land op die oorvleuling van besigheid en wetgewing - Gerhard Papenfus van NEASA. Gerhard was ook een van die drie gaste wat deur die VSA uitgenooi is om te gaan vertel wat in SA aan die gang is. Luister gerus na die slegte nuus, wat almal van bewus is, maar ook na die goeie dinge, die suksesverhale van besigheid in SA.
bottom of page
